Bedrog: Man in aanhouding nadat niksvermoedende vrou R3 miljoen aan die aanlyn “minnaar” betaal het
Die tweede verdagte wat deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek, ook bekend as die Valke, aangekeer is nadat ‘n niksvermoedende vrou R3 miljoen aan ‘n aanlyn minnaar verloor het, het in die hof verskyn. Die vrou wat “gescam” is, wie se identiteit weerhou word om haar teen verdere viktimisasie te beskerm, het geglo sy was betrokke…
