Tieners beskuldig van groepsverkragting van 14-jarige meisie: saak voorlopig teruggetrek
Ten spyte daarvan dat die verkragter onder verdenking probeer voorgee ‘n saak is teruggetrek, verjaar ‘n verkragting saak NOOIT. Waar is die NVG en owerhede wat hierdie slagoffers moet beskerm? Die saak teen ‘n groep tieners, waarvan die jongste 12 jaar oud is, wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 14-jarige meisie in Mitchells Plain…
