Suid-Afrikaners vasgevang in Thailand: Die mensehandelkrisis
Byna 200 Suid-Afrikaners is tans in Thailand gestrand nadat hulle slagoffers van ‘n mensehandelskema geword het. Hulle is gelok deur die belofte van goed betaalde werk, geadverteer deur sosiale media en mond-tot-mond-reklame. Hierdie kriminele operasie word na bewering georkestreer deur ‘n Chinese mafia-netwerk. Die werksfoefies teiken jong Suid-Afrikaners wat vlot Engels praat, rekenaarvaardig is en…
