Die polisie trek verdagtes vas vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens
Die waaksaamheid deur lede van Nyanga SAPD het gelei tot die arrestasie van ‘n verdagte toe hy met ‘n vuurwapen betrap is sonder ‘n lisensie in sy besit. Die lede was Woensdagaand omstreeks 21:40 besig met misdaadvoorkomingspligte in New Eislebenweg, Nyanga toe hulle ‘n onbekende man aan die oorkant van die pad opgemerk het. Na…
