Slegte nuus vir werkskepping in Suid-Afrika
‘n Groot kleinhandelaar gaan winkels in Suid-Afrika sluit Kleinhandelaar SPAR het ‘n knou gekry in die 18 weke geëindig 31 Januarie 2025 en het ‘n 1,6%-daling in omset oor sy bedrywighede aangeteken. Die groep gaan ook voort om onderpresterende korporatiewe winkels in sy portefeulje te sluit, met die plan om 13 kruidenierswinkels in sy Suid-Randstreek…
