Worcester-moordenaars: swaar vonnisse vir verbranding van hul lewensmaats
Die Worcester-streekhof het twee moordenaars van Worcester, Wes-Kaap, tot lang tronkstraf gevonnis nadat hulle daaraan skuldig bevind is dat hulle die persone met wie hulle in ‘n verhouding betrokke was, aan die brand gesteek het. In die eerste saak het Ruiter Erasmus die eise teen hom erken. Hy het sy lewensmaat, Monica Daniels, vermoor. Die…
