M23-rebelle verower ‘n strategiese dorp in Oos-DR Kongo
Rwandese-gesteunde M23-rebelle het op Kanyabayonga, ‘n strategiese dorp in die Noord-Kivu-provinsie in die ooste van die Kongo, beslag gelê in ‘n stap wat daartoe lei dat hulle meer veld van die land se owerhede wen. Kanyabayonga, die tuiste van meer as 60 000 inwoners en tienduisende ontheemdes, is strategies deurdat dit ‘n sleutelroete is na…
