Museum op Steynsburg leeg gedra
STEYNSBURG, OOS-KAAP. – Inwoners het Sondagoggend ontdek die museum op die Karoo-dorpie, Steynsburg, is geheel en al leeg gedra. Die Graaff-Reinet Advertiser berig ’n inwoner het tydens haar oggendstappie ontdek dat die museum se voordeur oopstaan. By nadere ondersoek is gevind ’n gat is deur een van die mure gebreek en alles is uit die…
