CULLINAN PLAASMOORD – Name is bekend gemaak
Dirk Kritzinger (81) is oorlede en sy vrou Sarie ernstig beseer tydens ʼn plaasaanval in Cullinan in Gauteng. Ao. Johan van Dyk sê die polisie in Cullinan is Saterdag van die plaasaanval in kennis gestel. “Die oorledene is in die huis aangetref met ernstige kopwonde. Hy het in ʼn plas bloed gelê.” ʼn Getuie het…
