Polisie verklaring – Moontlike MK onluste landwyd

Volgens ’n verklaring wat die natal se kommissaris uitgereik het, het hulle inligting ontvang dat daar  ’n sterk moontlikheid is dat lede van die MK party oproerig kan raak in solidariteit met Zuma se weiering om aan die verkiesing deel te neem

Daar word verwag dat die onluste in my kan begin en oor kan spoel na Juniemaand

In die verklaring word gewaarsku dat die risiko van eiendoms beskadiging, brandstigting, versperring van paaie, plundering, kaping van vragmotors en gevegte tussen die MK party en ander politieke party ’n sterk moontlikheid is

Die Natalse kommissaris het die volgende gebiede as brandpunte in Natal uitgelig:

Daar word gewaarsku om die plaaslike nuus in jou omgewing te monitor:

  • Hou jou plaaslike veiligheid groepe dop
  • Hou die pad voorhou dop wanneer jy reis
  • Vermy brandpunt areas waar sporadiese onluste van tyd tot tyd voorkom
  • Rapporteer aan jou veiligheid groepe as jy op brandpunte afkom
  • Sonder om paniek te saai, maak seker dat julle genoegsame kos en water voorraad opgaar
  • Maak seker jou voertuig het genoegsame brandstof

Sou enige anargie uitbreek is dit moontlik dat kos en water voorraad binne ure onbekombaar kan raak

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui