Luister gerus na die dringende oproep om die optog by die Amerikaanse ambassade op 18 April 2025 te ondersteun.
Willie Cloete is die Direkteur van Volkskrag en hy kan gekontak word op Facebook https://www.facebook.com/willie.cloete vir enige verdere navrae.
