Inwoners in Pretoria-Noord staar gesondheidsrisiko’s in die gesig weens besoedelde watervoorraad
Inwoners in die voorstede van Pretoria-Noord sukkel al weke lank met ‘n waterkrisis en hanteer stinkende en verkleurde water wat ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak. Die betrokke gebiede sluit in Annlin X36, Christiaansville AH, Cynthia Vale AH, De Onderstepoort 300-JR, Derdepoort 326-JR, Derdepoort 327-JR, Doornpoort, Doornpoort 295-JR, Doornpoort Alle Uitbreidings Hartebeestfontein 324-JR, Kenley, Hartebeestfontein 324-JR, Wonderboom, Wonderboom…
