Klopjag op kafee in Rayton in besit van buitelandse burgers
Die Pretoria Metro het ‘n memorandum uitgegee waarin die klopjag op ‘n bekende kafee in Rayton gelei het tot die vind van onwettige sigarette. Volgens die memorandum is die winkel besit deur buitelandse burgers. Een van die verdagtes het ‘n polisiebeampte probeer omkoop en is derhalwe ook gearresteer. Vyf persone is gearresteer. SARS is ontbied…
