Het Cyril Ramaphosa die SANW na die DRK ontplooi om persoonlike sakebelange te beskerm?
Die dood van 14 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het ‘n hewige debat ontketen oor die rede vir die soldate se ontplooiïng na die land. Daar is verskeie bewerings dat die SANW nie op ‘n vredesending was wat deur die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) goedgekeur is…
