Belaaide polisieteenwoordigheid by Laerskool Danie Malan, Pretoria-Noord
“Die Afrikaanssprekende mense is ‘n minderheid. Dit is hoekom ons ‘n bykomende klaskamer nodig het.” ’n Sterk polisieteenwoordigheid, insluitend SAPD en Metropolisie, is tans by Laerskool Danie Malan, waar die situasie nou onder beheer is nadat die skoolhekke beveilig en slotte verwyder is. “Die situasie bly kalm, en vir die veiligheid van die kinders het…
