Vier SAPD lede beskuldig van multi-miljoen rand roof

Drie van die vier SAPD beamptes wat van ‘n multi-miljoenrand rooftog aangekla word, is op borgtog vrygelaat ná hul aansoeke vandeesweek by die Wynberg-landdroshof. Die eerste beskuldigde, Jacobus Groenewald, wat aanvanklik bortgtog verkry het van R1000, het dit verbeur nadat hy met 200 mandrax-tablette by Pollsmoor korrektiewe fasiliteit betrap is. Bradley Minnaar (28), Mthuthuzeli Mafanya…

Lees Meer

‘Ekonomiese sabotasie’: Vervoerkomitee veroordeel 50 Putco-busse wat in Mpumalanga aan die brand gesteek is

Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer het die brandstigtingsaanval veroordeel waarin 50 Putco-busse oor verskeie depots in Mpumalanga afgebrand het. “Dit is ‘n sinnelose daad, aangesien dit dienste vernietig het wat mense nodig het om aan ekonomiese geleenthede te koppel,” het Donald Selamolela, voorsitter van die komitee gesê. Hy het ook sy kommer uitgespreek oor…

Lees Meer

Opvolg: Borgtogaansoek vir paar wat by kinderpornografie-saak betrokke is word uitgestel

Die saak teen ‘n paartjie, betrokke by ‘n kinderpornografiese verspreidingsring, is tot Februarie uitgestel. Darren Wilken en Tiona Moodley het Dinsdag in die Randburgl anddroshof verskyn waar die hof beslis het dat die saak uitgestel word sodat die egpaar se borgtogaansoek voortgesit kan word en dat polisieondersoekers beide Wilken en Moodley se adresse kan verifieer….

Lees Meer

R1 miljoen in ‘n drom gevind tydens klopjag deur die Valke

’n 52-jarige Oos-Kapenaar wat op aanklag van identiteitsbedrog in hegtenis geneem is, is borgtog van R5 000 toegestaan. Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (bekend as die Valke) het gesê hulle het Saterdag 25 Januarie 2025 geld, bankkaarte en lewendige ammunisie by Siphetho Ntaka se huis in die Nomadolo-lokasie in Ngqeleni gevind en daarop beslag gelê. Luitenant-kolonel…

Lees Meer