Stilfonteinmynredding eindig met 78 dood, 246 gered en dié wat aan die stuur staan in aanhouding

Generaal-majoor Patrick Asaneng, waarnemende provinsiale polisiekommissaris van Wes-Transvaal, het Donderdag aangekondig dat die Buffelsfontein-mynreddingsending beëindig is aangesien geen lyke of mense meer in die ongebruikte skag opgespoor kon word nie. Dit kom nadat die vrywilligers wat instrumenteel was om die liggame van mynwerkers wat ondergronds gesterf het, uit te haal en diegene te red wat…

Lees Meer

Klopjag op Midrand verdagte lei tot arrestasie nadat kinderpornografie foto’s en video’s in sy besit gevind is

Dit mag klink na sensasionele nuus, maar hierdie is weer eens ‘n waarskuwing aan ouers om nie foto’s en video’s van hul kinders op sosiale media te plaas nie en te alle tye te verseker hulle het toegang en beheer oor hul kinders se sosiale media betrokkenheid – dis ‘n plig en verantwoordelikheid. Internasionale wetstoepassers…

Lees Meer