Kos vragmotor gekaap, in begraafplaas ingery waar al die inhoud daarvan – vrugte, groente – geplunder is
HAZY-VIEW – OOS-TRANSVAAL. ‘n Vragmotor wat goedere na ‘n kettingwinkel in Mkhuhlu, Oos-Transvaal vervoer het, is by ‘n begraafplaas in Hazyview gekaap en van al sy inhoud geplunder. Polisieverslae het aangedui dat sommige gemeenskapslede hulself gehelp het met die vrag vrugte en groente wat in die vragmotor vervoer is. “Die bestuurder het beweer dat hy…
