Bela wet deur ge-stoomroller deur Ramaphosa – Begin van kommunistiese beheer oor ons kinders

Ten spyte van hewige kritiek het Cyril Ramaphosa aangekondig dat die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) vanaf Vrydag ten volle geïmplementeer sal word en het ‘n presidensiële proklamasie daartoe onderteken. Ramaphosa het Vrydag in ’n verklaring gesê toe hy die Bela-wet – wat noodsaaklik was vir die transformasie van die onderwysstelsel in SA – in…

Lees Meer

Werknemer by Just Properties Table View staar meer as 400 bedrogaanklagte in die gesig

Riaan Theunissen (36), ’n werknemer by Just Properties Table View, het Donderdag in die Kaapstadse landdroshof verskyn op meer as 400 aanklagte van bedrog. Die Wes-Kaapse woordvoerder van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke), luitenant-kolonel Siyabulela Vukubi het gesê Theunissen se verskyning kom nadat ‘n lasbrief vir arrestasie teen hom uitgevoer is. Theunissen word daarvan aangekla…

Lees Meer

Kersfees in die tronk vir romanse swendelaars

Die 42-jarige sakevrou Mmakgomo Doris Ngcobo is in aanhouding na sy in die Palm Ridge-landdroshof verskyn het omdat sy na bewering verskillende mense bedrieg het wat gesamentlik meer as R2 miljoen verloor het. Ngcobo is deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) in hegtenis geneem. Sy word deur verskillende slagoffers van romanse-swendelary daarvan beskuldig dat sy…

Lees Meer

Veiligheidsbeampte verdrink terwyl hy probeer om vermeende aartappeldief vas te trek

DIe SAPD in Delmas, Mpumalanga het bevestig dat twee mans het in ‘n plaasdam verdrink het tydens ‘n konfrontasie. Provinsiale polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Jabu Ndubane het gesê die voorval het op Woensdag, 18 Desember plaasgevind. Ndubane het gesê ‘n veiligheidsbeampte het verdrink terwyl hy probeer het om ‘n verdagte in hegtenis te neem. Die verdagte het…

Lees Meer

Lughawensmaatskappy Suid-Afrika doen ‘n beroep op reisigers om voortydig aan te meld

Terwyl Suid-Afrika se reistydperk sy toppunt bereik, het die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (Acsa) internasionale reisigers aangemoedig om minstens drie uur voor die geskeduleerde vlug by die lughawe aan te meld. Vir binnelandse reisigers doen Acsa ‘n beroep op reisigers om seker te maak dat hulle minstens twee uur voor hul vlugtyd aanmeld. “As gevolg van die…

Lees Meer

Polisieman moet in die hof verskyn vir die besit van dwelms

’n 41-jarige polisiesersant verbonde aan die Anti-Bende-eenheid en sy vroulike medepligtige (32) is gedagvaar om op 15 Januarie 2025 voor die Hennenman-landdroshof te verskyn vir die beweerde besit van dwelms. Hulle is op Donderdag, 19 Desember 2024 weer deur die Welkom-Ernstige Georganiseerde Misdaadondersoek-speurders in hegtenis geneem. Op 11 Mei 2023 het die Valke ‘n deursoekingslasbrief…

Lees Meer

Twee in hegtenis geneem vir die besit van dwelms en handel daarmee in Noordwes

Die Valke in Noordwes Provinsie, in samewerking met die Provinsiale Dwelmtaakspan en Lichtenburg K9-eenheid, het twee mense in Lichtenburg in hegtenis geneem vir die onwettige besit van dwelms en handel in dwelms. Woordvoerder van die Valke in die provinsie Tinyiko Mathebula sê ‘n geheime operasie is uitgevoer nadat hulle inligting ontvang het dat ‘n man…

Lees Meer

Drie in hegtenis geneem vir geldwassery, bedrog en korrupsie in Noord-Kaap

Valke in die Noord-Kaap het drie verdagtes suksesvol in verband met bedrog, korrupsie en geldwassery gearresteer. Schalk Pienaar, sy vrou Leolene Pienaar en Patricia Booysen staan ​​tereg op 39 aanklagte van korrupsie, 48 aanklagte van bedrog en 78 aanklagte van geldwassery. Hulle is op verskillende plekke in hegtenis geneem en het ‘n kort hofverskyning voor…

Lees Meer