Universiteit Stellenbosch: Wilgenhof se inwoners beweer die kamers was nooit ‘n geheim nie

In ‘n artikel wat op 1 November 2024 in die Daily Maverick gepubliseer is, spreek Nicky Newton-King, voorsitter van die Universiteit Stellenbosch Raad haar opinie uit oor hoekom die Wilgenhof debat saakmaak. Sy spreek haar teleurstelling uit oor mediaberigte oorheers word deur die beweerde beïnvloeding van die Paneelverslag in Wilgenhof eerder as om te fokus…

Lees Meer

Hendrina: Die polisie ondersoek ‘n plaasaanval, tesame met roof, moord en ontvoering

Die polisie in Hendrina ondersoek ‘n plaasaanval, tesame met roof, ontvoering, verkragting en moord. Die voorval het glo Donderdagaand, 28 November 2024, in Hendrina plaasgevind, waar die lewe van ‘n manlike slagoffer ongelukkig kortgeknip is tydens hierdie gru-voorval. Volgens inligting wat ontvang is, het ‘n buurman bekommerd geraak nadat hy ‘n oproep van die slagoffer…

Lees Meer

Witbank: Beweerde OTM-diewe loop hul vas in die gereg

Kolonel Katlego Mogale, woordvoerder van die Valke, het gesê verskeie wetstoepassingsagentskappe insluitend die Taktiese Bestuur Operasionele Afdeling (TOMS) van die Valke en Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het opgetree nadat inligting ontvang is dat rowers vanoggend ‘n OTM-masjien in Witbank gaan opblaas. Met die inligting wat ontvang is, kon die wetstoepassers operasioneel ontplooi na Schoongezicht in Emalahleni…

Lees Meer