Hoof Uitvoerendebeampte van Padagentskap in Limpopo afgedank

Die Limpopo Departement van Openbare Werke, Paaie en Infrastruktuur LUR Ernest Rachoene het die ontslag van Gabriel Maluleke verwelkom Gabriel Maluleke is ná ’n tugverhoor afgedank. Die dissiplinêre verhoor teen Maluleke, wat sedert Augustus geskors is, is Woensdag afgehandel. Van die aanklagte teen hom het oneerlikheid, finansiële wangedrag, nalatigheid en oortreding van sekere artikels van…

Lees Meer

St John’s College word saam met ’n oud-onderwyser vir R60 miljoen gedagvaar ná die selfmoord van ’n leerling, Julio Mordoh.

Die gesogte St John’s College word saam met ’n oud-onderwyser vir R60 miljoen gedagvaar ná die selfmoord van ’n leerling, Julio Mordoh. Mordoh se selfmoord in ‘n geestesgesondheidskliniek het gevolg op jare se geestesgesondheidstryd nadat hy na bewering deur ‘n voormalige onderwyser by die skool mishandel is. Julio se ouers, Teresa en Marcio Mordoh het…

Lees Meer

12-jarige meisie verdrink, man vermis by Monwabisi-strand in Valsbaai

’n 12-jarige meisie het Saterdag by Monwabisi-strand in die Wes-Kaap verdrink. “Die meisie is hospitaal toe vervoer, glo per private vervoer, maar sy is ongelukkig dood verklaar met aankoms by die hospitaal.” Nicky Whitehead, NSRI Strandfontein-stasiebevelvoerder, het Saterdag om 18:45 gesê die NSRI Strandfontein-diensbemanning en Stad Kaapstad se waterreddingsnetwerk is geaktiveer ná berigte van ‘n…

Lees Meer