E.coli-gevalle onder kinders in Pretoria is kommerwekkend
Verskeie Pretoriase kinders het die afgelope maande positief getoets vir E.coli, wat gesondheidsbeamptes gevra het om die uitbreking en jou bronne van die besmetting te ondersoek. Sheree Gildenhuys, het ander op sosiale media gewaarsku oor die gevare van E.coli nadat haar ses maande oue dogtertjie onlangs met twee stamme E.coli gediagnoseer en gehospitaliseer is. Me…
