Mosambiek: Opposisieleier vra vir landwye betogings 13-15 November

Verdere ontwrigtings en geweld is waarskynlik regoor Mosambiek, aangesien opposisieleier Venancio Mondlane ‘n beroep gedoen het vir landwye betogings van 13-15 November. “Ons sal by die grense, by die hawens en in die provinsiale hoofstede betoog. Al 11 provinsiale hoofstede (…) Ons sal alle aktiwiteite lamlê sodat hulle verstaan ​​dat die mense moeg is,” het…

Lees Meer

Water: Suid-Afrika word gewaarsku teen sosiale onrus

“Water is die grondslag van die nasionale ekonomie. Dit is die grondslag van sosiale stabiliteit.” Suid-Afrika se voortslepende water tekorte in die groot metropolitaanse gebiede kan in die komende maande ’n golf van maatskaplike onrus tot gevolg hê. Die “watertenkwa-mafia” is op hierdie stadium dié wat munt slaan en wins genereer ten koste van die…

Lees Meer

Twee moordverdagtes word by Mall of Africa in hegtenis geneem

Drie verdagtes wat met taxi-verwante moorde in Oos-Londen verbind word, is in hegtenis geneem deur ‘n spesiale taakspan wat ernstige en geweldsmisdaad in die Oos-Kaap ondersoek. Die verdagtes word verbind met afsonderlike voorvalle in November 2023 en Augustus 2024, waarin twee taxi-eienaars, ‘n taxibestuurder en ‘n lid van ‘n taxivereniging doodgeskiet is. “Twee van die…

Lees Meer

Moord op Buffelshoek-plaasbestuurder

Drie mans is aangekeer vir die moord op Ian Boshoff (32), wat op 25 Oktober koelbloedig by die Snymanshof-lodge in Buffelshoek in Noordwes vermoor is Die drietal is Donderdag in ’n operasie in die township Ikageng in hegtenis geneem, sê brig. Sabata Mokgwabone, Noordwes-polisiewoordvoerder. Ian Boshoff (32) is op 25 Oktober by Snymanshof Lodge in…

Lees Meer