Pretoria veroordeel aanval op wagte by watersuiweringsaanleg
Vier private sekuriteitswagte aan diens by die Inlet Works is deur ‘n groep van ongeveer 10 gewapende misdadigers in ‘n lokval lok. Die Tshwane-metro het die gewelddadige kriminele aktiwiteite wat sy sekuriteitspersoneel en infrastruktuur teiken ten sterkste veroordeel ná ‘n brutale inbraak die naweek by die Temba-afvalwatersuiweringsaanleg. Lindela Mashigo, metrowoordvoerder, sê Sondag omstreeks 19:45 is…
