Vandag in die geskiedenis
Die NVG gaan nie voort met aanklagte teen Wouter Basson, voormalige chemiese wapenkenner van die SAW, nie – 19 Oktober 2005 Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat hy nie ‘n nuwe vervolging van dr Wouter Basson, voormalige chemiese wapenkenner van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW), sal begin op die aanklagte wat oorspronklik deur die Pretoriase…
