Russiese en Chinese oorlogskepe veroorsaak politieke golwe in Simonstad
Die dok van ‘n Russiese fregat laat weer vrae ontstaan oor Suid-Afrika se posisie van onbelyning in Rusland se oorlog teen die Oekraïne. Russiese en Chinese oorlogskepe het vandeesweek by Simonstad-vlootbasis aangekom, waarvan sommige glo hier is om aan die SA Vlootfees deel te neem, terwyl Indiese en Brasiliaanse oorlogskepe ook binnekort sal aankom om…
