Mensehandel verdagte in Pretoria hof ná jare lange soektog
Liu Liang (33) is Woensdag by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem en het gister in die hof verskyn. ’n Chinese burger is Woensdag in hegtenis geneem en het gister in die Pretoria-landdroshof verskyn op aantygings van mensehandel. Liu Liang (33) staan tereg op aanklagte van mensehandel, ‘n jaar nadat sy makkers in…
