Ses vermeende transitorowers is dood in skietgeveg met die polisie in Germiston

Die skietgeveg het Saterdagoggend in Germiston plaasgevind. ’n Bende vermeende transitorowers (CIT) is dood in skietgeveg met die polisie aan die Oos-Rand in Gauteng. Die skietgeveg het Saterdagoggend in die Germiston CBD, Ekurhuleni, plaasgevind. Na wat verneem word, het die skietery plaasgevind toe die polisie die vermeende rowers genader het toe hulle probeer het om…

Lees Meer

Ligte vliegtuig vlieënier oorleef noodlanding – tref dan slaggat en vernietig vliegtuig

Uit die bloute: Verkeer is tot stilstand gebring toe ‘n klein vliegtuig gedwing is om ‘n noodlanding in ‘n Port Elizabethvoorstad te maak. Dit blyk dat selfs vlieëniers deesdae bang behoort te wees vir Suid-Afrika se berugte slaggate. Dit nadat ‘n vlieënier en sy twee passasiers ‘n lewensgevaarlike noodlanding oorleef het – net om ‘n…

Lees Meer