Lauren Dickason om skuldigbevinding aan moord te appelleer
Die Suid-Afrikaanse dokter wat tronk toe gestuur is vir die moord op haar drie dogtertjies by hul huis in Nieu-Seeland, appelleer teen haar skuldigbevindings. Lauren Dickason is in Junie deur ‘n hof in Christchurch tot 18 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op haar drie jong dogters in 2021. Dickason het in ’n verklaring aan…
