Stad Kaapstad loods hoëtegnologievaartuig om dwelmsmokkelary langs die kus te bekamp
Die Stad Kaapstad het ‘n hoë-tegnologie-vaartuig te water gelaat omdat dit daarop gemik is om dwelmsmokkelary langs die kuslyn hok te slaan. Dit kom nadat ‘n vissersboot na bewering ‘n paar maande gelede in meganiese moeilikheid op see was en die ses bemanningslede gered is. Die Stad Kaapstad-toepassingsagentskappe het ingespring en sy oog-in-die-lug gestuur, maar…
