Opvolg: Action Society ‘verheug’ toe parool vir polisieman wat sy drie kinders vermoor het herroep word
Die voormalige polisieman Marius van der Westhuizen se parool is ná ’n hersiening herroep. Die Korrektiewe Toesig- en Paroolhersieningsraad het op 15 Augustus ‘n besluit om die veroordeelde moordenaar Marius van der Westhuizen op parool te plaas, herroep. Van der Westhuizen, ‘n voormalige polisieman wat by die Claremont-polisiestasie gestasioneer was, is in 2011 skuldig bevind…
