Media-organisasies versoek Israel om toegang tot Gaza oop te maak
Die organisasies wys daarop dat geen onafhanklike mediatoegang tot Gaza sedert die begin van die oorlog toegelaat is nie, wat die druk op plaaslike joernaliste verhoog en ‘n ruimte skep vir verkeerde inligting en disinformasie om te floreer.
