Mike Bolhuis se span help met ondersoek in Middelburg man se moord in Benoni
Mike Bolhuis se span gaan help om die moord te ondersoek van die Middelburger wat dood in sy bakkie in Gauteng gekry is. ’n Taakspan van Mike Bolhuis se Specialised Security Services is deur Johan Cowan se familie aangestel om sy moord saam met die polisie te help ondersoek. Mnr. Cowan, ’n inwoner van Middelburg, is Sondag…
