Leeuhof-ma en kêrel verkoop glo kind (9) se lyfie vir seks
Vaalweekblad November 2023 – uittreksel ‘n Man en vrou is op aanklagte van mensehandel in hegtenis geneem nadat hulle glo die vrou se dogter (9) se lyfie aan volwasse mans uitverhuur vir seks en betaling daarvoor ontvang het. VEREENIGING. – Die ma en ander verdagtes wat met die saak verbind word sal na verwagting Vrydag…
