Verdagtes vas ná grusame plaasmoord op Vrystaat-egpaar
“Die span het na ’n gastehuis in Bloemhof gegaan waarna die twee verdagtes, 39 en 26 jaar oud, om 23:00 in hegtenis geneem is. Die egpaar se selfone was in hul besit.” Twee verdagtes is in hegtenis geneem rakende die gruwelike plaasmoord op ‘n bejaarde egpaar net buite Bloemfontein. Op Vrydag (10/5) omstreeks 14:00 het…
