3 monnike van Koptiese Kerk in Cullinan wreedaardig vermoor
Drie monnike is vermoedelik gisteraand wreed buite Cullinan vermoor en ‘n vierde het die aanval oorleef. Fr. Takla Ava Markos en drie van sy kollegas is gister (tyd nog onbekend) by die Koptiese klooster, wat onder die Koptiese kerk in Parkview ressorteer, aangeval. Dit is nog nie bekend in watter gebou op die perseel hulle…
