“Menseregtedag” Is dit menseregte of Mense-onregte dag?

Is dit Menseregte of mense-onregte dag? Lewer jul kommentaar onderaan die berig oor hoe julle oor Menseregtedag voel. Volg Volkskrag nuus se Facebook en twitter-blad om op datum te bly met die daaglikse nuusgebeure in die land: https://www.facebook.com/groups/volkskragnuushttps://twitter.com/volkskrag14247 Volgens Wikipedia is “Menseregtedag” is ‘n dag waartydens die regte van mense gedenk word. In sommige lande,…

Lees Meer

Nagenoeg 70 onwettige immigrante ontsnap uit Krugersdorp repatriasiesentrum

Ongeveer 70 onwettige immigrante wat gedeporteer gaan word, het uit die The Lindela Repatriasiesentrum in Krugersdorp ontsnap. In Lindela moet jy verby 3 veiligheidshekke en 6 wagtoring gaan om te ontsnap “Die voorval het omstreeks 11:50 op Sondag, 17 Maart 2024 plaasgevind. Lindela word bestuur deur die fasiliteit bestuursmaatskappy EnvironMongz, wat ook sekuriteitsdienste namens die…

Lees Meer

Hof beveel FNB om betalings uit Jacob Zuma se rekening te vries – en R2,9 miljoen plus rente terug te vorder

In ‘n verklaring wat Woensdagoggend uitgereik is, het First National Bank opgemerk dat dit deur die hooggeregshof opdrag gegee is om uitgaande betalings uit oudpresident Jacob Zuma se FNB-rekeninge te hou. “Die rekeninge word nie gesluit nie aangesien inkomende betalings nie geraak word nie. Hierdie opdrag van die hof spruit uit die proses wat tans…

Lees Meer