Shaun Christie se dissiplinêre verhoor is tot 12 Maart uitgestel

Dié senior student aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is vroeër verlede maand tydelik geskors na aanleiding van sy openbare beswaar oor die inhoud van ʼn sessie by ’n oriënterings geleentheid. Christie se dissiplinêre verhoor het Donderdag op die universiteit se Potchefstroom-kampus begin. Sy versoek om regsverteenwoordiging is toegestaan en AfriForum Jeug se regspan sal hom nou…

Lees Meer