Rower doodgeskiet wat winkel eienaar wou beroof

BOSBOKRANT – OOS-TRANSVAAL. ‘n Onbekende verdagte is gister omstreeks 15:15 doodgeskiet terwyl hy glo ‘n kruidenierswinkel in Violetbank in Bosbokrand wou beroof. Kapt. Magonseni Nkosi sê twee onbekende verdagtes het sigarette en lekkergoed by die winkelassistent gekoop toe die eienaar, ‘n buitelander, uit ‘n ander vertrek kom. Een van die mans het ‘n vuurwapen te…

Lees Meer

Onluste in Suid-Afrika – 29 Februarie 2024

🚙29/02/2024  08:03 GP: VANDERBIJL PARK Andries Potgieter Boulevard 🏮 PROTES🏮 PROTESAKSIE berig oor Andries Potgieter Boulevard by VUT. Puin op pad. Ander paaie kan geraak word. VERMY DIE AREA. Gebruik alternatiewe roetes. HOUD ASSEBLIEF IN GEDAGTE DAT LIGGINGS VAN PROTES KAN VERANDER NA REDIGERING. Padpatrollie 🚙 🚙29/02/2024  08:53 KZN: SPRINGFIELD PARK Elektronweg 🚥💥 SITREP 💥🚥…

Lees Meer

NWU-student Shaun Christie word aangekla vir haatspraak! Saak kom vandag voor

Die dissiplinêre verhoor van Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeër vandeesmaand tydelik geskors is ná sy openbare beswaar teen die inhoud van ’n sessie by ’n oriënterings geleentheid, vind vandag by die universiteit se Potchefstroom-kampus plaas. AfriForum Jeug se regspan sal Christie by die verhoor bystaan ​​en sal ook daarop…

Lees Meer