Minister van finansies kondig al weer ‘n R47 biljoen reddingsboei vir Transnet aan

Bron: Gepubliseer in die staatskoerant In sy 2024-begrotingstoespraak het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangekondig dat die regering Transnet voorsien het van ‘n reddingsboei van R47 miljard om sy herstelplan te ondersteun en sy onmiddellike skuldverpligtinge na te kom. Die Minister het moeite gedoen om te beklemtoon dat die waarborg gepaard gaan met voorwaardes…

Lees Meer

Suid-Afrika terug na fase-4 beurtkrag – Wat is die oorsake en gevolge?

Foto van beurtkrag skedules soos verkry op “Loadshedding Notifier”, ‘n slimfoon toepassing wat gebruik word. Suid-Afrika 22/02/2024 – Fase-4 beurtkrag sal vanaf 05:00 tot verdere kennisgewing geïmplementeer word. Fase-4 beurtkrag beteken dat huishoudings vir ’n gemiddeld van 7 en ’n half ure sonder krag is op ‘n daaglikse basis. Gedurende fase-4 beurtkrag ondervind landsburgers 3…

Lees Meer

Onluste in Suid-Afrika – 22 Februarie 2024

Berigte verkry van: Onluste/Protesaksie groep 22/02/2024 05.37 MP – R544 – WITBANK – TASBET ROBOTS Protesteer op R544 by Tasbet 2 naby die robot by spar Vermy asseblief die area 22/02/2024 05.46 MP – PIET RETIEF / WAKKERSTROOM *Aankondiging* Weens protesaksie R543-pad tussen Volksrust en Wakkerstroom is tydelik naby die Vukuzakhe-ingang gesluit 22/02/2024 05.54 OPDATEER:…

Lees Meer

Sigarette, Alkohol, Plastiese sakkies en gloeilampe word meer belas

Enoch Godongwana, minister van finansies, het aangekondig dat aksynsbelasting, A.K.A. sonde belasting, in Suid-Afrika verhoog gaan word, tesame met verhogings vir plastieksakke en gloeilampe. Godongwana het by die 2024-begroting gepraat en gesê die swak prestasie van Suid-Afrika se ekonomie het gelei tot ‘n skerp afname in belastinginkomste vir 2023/24, met R1,73 biljoen se belastinginkomste in…

Lees Meer