Grondboontjiebotter produkte van rakke verwyder

Nog ‘n paar handelsname grondboontjiebotter is van winkelrakke verwyder. Dit volg slegs ’n week na Pick n Pay se No Name Smooth Peanut Butter, Eden Smooth Peanut Butter en Eden Crunch Peanut Butter van die rakke verwyder is. Dischem se Lifestyle 400 g Smooth en Crunchy grondboontjiebotter, Dischem se Lifestyle 800 g Smooth en Crunchy…

Lees Meer

Nege misdadigers gevang ná Valke op ‘n dwelm labratorium in Krugersdorp toeslaan.

Nege mense is in hegtenis geneem nadat die Valke op ʼn groot dwelmlaboratorium in Krugersdorp-Wes aan die Wes-Rand toegeslaan het. Volgens kol. Katlego Mogale, woordvoerder van die Valke, is daar Maandag op die laboratorium in Pulleystraat in Boltonia, ‘n indistrieële area in Krugersdorp-Wes toegeslaan nadat inligting ontvang is. Dwelmmiddels ter waarde van miljoene rande is…

Lees Meer