Afrikaners kan nou Suid-Afrikaanse burgerskap behou terwyl hulle in Amerika woon
AFRIKANERS wat as gevolg van die Suid-Afrikaanse regering se transformasiebeleide nuwe burgerskap in Amerika gaan aanneem, sal met gemoedsrus vertrek met die wete dat hulle steeds kan terugkom as hulle nie gelukkig is in hul nuwe tuisland nie, het politieke ontleder Thobani Zikalala gesê. Dit volg op ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof op 6…
