Nege verdagtes geskiet: Mariannhill-eiendom onwettig beset: Polisie
Die polisie in Natal sê die eiendom waarin nege verdagtes geskiet is in Mariannhill wes van Durban is onwettig beset. Die verdagtes is gesoek in verband met ‘n reeks geweldsmisdade. Hulle is vanoggend in ‘n skietgeveg met die polisie dood. Daar word beweer dat hulle die eienaar uit die eiendom gedwing het en nabygeleë huise…
