Suid-Afrika hoef nie die wiel weer uit te vind nie
Suid-Afrika gaan ’n nuwe era van koalisiepolitiek binne, maar die nuwe regering sal nie veel hoef te verander nie aangesien die land reeds op die regte trajek is. Ná die 2024-verkiesing het die ANC vir die eerste keer in die demokratiese era sy meerderheid in die parlement verloor. Die party het dus ‘n regering van…
