Heidelberg moordverdagte verskyn weer in die hof
Die saak is vir ‘n tweede keer uitgestel. Die verdagte in die skietvoorval in Ueckermannstraat op 3 Julie, waar Etienne du Preez (74) koelbloedig gewond en Flip Minnaar (66) beseer is, het op 17 Julie sy tweede verskyning in die Heidelberg Landdroshof gemaak. Die saak teen Jean-Lee Pyne (30) is in ‘n volgepakte hofsaal uitgestel…
