Amptenare van Menslike Nedersettings in die hof oor ongerymdhede in ‘n R411 miljoen-projek
Die beskuldigdes het na bewering saamgespan en omkoopgeld aanvaar vir die toekenning van tenders aan kontrakteurs wat nie aan standaarde voldoen nie. Verskeie voormalige werknemers van die Gautengse departement van menslike nedersettings (DHS) staan tereg op verskeie aanklagte van korrupsie wat verband hou met ‘n 2014-herstelprojek. Twee adjunkdirekteure, drie gehalteversekeringsinspekteurs en ‘n kontrakteur wat ‘n…
