Lesufi se stem-koop ‘bedrogspul’ tref struikelblok met werk
Gauteng se werkskepping- en sekuriteitsinisiatiewe staar kritiek en terugslae in die gesig, met werklose onderwysassistente wat betogings beplan. Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, se werkskepping- en sekuriteitsinisiatiewe – wat deur sommige opposisiepartye as siniese stemkoop vir die ANC bestempel word – struikel. Lesufi het gister bevestig dat die provinsie die meeste misdaadbewaarders, ook bekend as…
