Suid-Afrika staar nog ‘n mafia in die gesig
Vir enige misdaadsindikaat om te floreer, moet daar swakhede in bestuur wees, korrupte individue wat in openbare instellings dien en sosio-ekonomiese kwesbaarhede in die samelewing. Vir diegene van ons wat bewus is van die werking van die wêreldberugte en polities invloedryke Colombiaanse dwelmbaas Pablo Escobar, was ondoeltreffende bestuur wat in lande soos Colombia, Mexiko en…
