Publiek verloor vertroue in ANC, EFF en MK as toekomstige leiers
Die politieke kenner dr Mabutho Shangase sê die ANC, EFF en MK verloor relevansie met verouderde idees, terwyl kiesers stabiliteit van die DA en IVP soek. Die ANC, EFF en Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe (MK) is nie partye van die toekoms in die oë van die publiek nie omdat hulle ou idees smous en…
