Bolyf met vermiste ruggraat gevind langs Natalse pad
Die vermiste ruggraat is nie opgespoor nie, maar die ontdekking weerspieël ‘n vroeëre voorval waar die ooreenstemmende liggaamsdele gevind is. ’n Makabere ontdekking is Dinsdag, dae ná ’n soortgelyke voorval, in Natal (KZN) gemaak. ’n Menslike bolyf met sy arms nog aangeheg is deur voetgangers langs ’n pad in Amouti, noord van Inanda en Phoenix,…
